Carmien
Verpleegtee
Verpleegtee
Kon nie bakkie beskikbaarheid laai nie
Carmién Mamma-tee vir verpleegtyd is spesiaal geformuleer om laktasie te stimuleer en te verhoog. Die kombinasie van Fenegriek, Vinkel en Anysaad werk saam om melkproduksie te verhoog. Vinkel is ook antisepties en help met vertering. Rooibos is kafeïen-, suiker- en kilojoulevry en sal help om gewig te verloor.
Vanielje en Anys gee 'n gladde effense drop-geur. Vir die beste resultate drink 4-6 koppies daagliks warm of koud
Moet asseblief nie drink terwyl jy swanger is nie.
Bestanddele: rooibos, vinkel, fenegriek, anyssaad, vanieljegeur
91 in voorraad
