Postpartum Tea - Nel's Babies & Kiddies

Postpartum tee

N$150.00
Sale price  N$150.00 Regular price  N$250.00
Skip to product information
Postpartum Tea - Nel's Babies & Kiddies

Postpartum tee

N$150.00
Sale price  N$150.00 Regular price  N$250.00
Shipping calculated at checkout.
Secure Checkout
Secure Payment Methods
Fast Delivery
Details

Voed jou liggaam en jou gees met ons natuurlike postpartum-tee. Ons Nourish & Bloom tee is geskep om 'n helpende hand te wees vir jou genesingsreis, veral gedurende die 6 weke na geboorte, en deur jou hele moederskap hoofstuk vorentoe.

Ons noukeurig gekose bestanddele is bekend om te ondersteun:

- jou fisiese genesing van jou baarmoeder, inwendige & keisersnee wonde

- balanseer jou hormone

- verhoog jou energievlakke

- die vermindering van jou stresvlakke

- jou en jou baba se spysvertering

- verhoog jou melkvoorraad

Herlaai en herstel met jou daaglikse beker van goedheid, want jy verdien sorg so teer soos die liefde wat jy gee.

Bedienvoorstel:

Voeg 5ml (1 opgehoopte teelepel) teeblare by 'n teesif. Voeg 1 koppie warm water by en laat aftrek vir 5min. Verwyder die sif (of los vir 'n sterker ekstraksie) en versoet met heuning na smaak.

Dosis:

Vir die beste resultate, drink 1 tot 3 koppies per dag warm of koud.

Waarskuwing:

Moet nie tydens swangerskap gebruik nie en raadpleeg altyd eers jou gesondheidswerker.

Verkoop in 'n boks van 65g los teeblare (35 porsies).

Materials + Care

We prioritize quality in selecting the materials for our items, choosing premium fabrics and finishings that ensure durability, comfort, and timeless appeal.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...